
(kliek op cd om te luister)
Sonder
om totsiens te sê
Ek dink nou
ek het vir altyd
Jy los my
met al die ruimte
Ek skilder
al die tye met jou
Die donker
vou sy arms om my
BRUG:
Die
kringloop van die lewe is wreed
Met wanhoop
in my oë wens ek jou weer terug
KOOR:
Ek mis
jou, ek staan hier in stilte
Verlang
jy na my soos wat ek doen
My drome
sit om in begeertes
As ek nog
eenkeer in jou arms kon lê
Sal jy
nie weer van my weggaan
My net so
eenkant te los sonder om
Totsiens
te sê
In ‘n prag
blink van my liefde
Nog steeds is
jy hier vir altyd
Ek stuur vir
jou ‘n boodskap
'n Engel wat
die voortou sal neem
BRUG:
KOOR: x2
Totsiens te sê